放大镜
搜索加载器

Louise van Niekerk 
Reënboogrant Tieners: Omnibus 1 

支持
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Partytjies en penaries; Hunks en hamburgers; Raves en rugstekers
€10.27
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 241 ● ISBN 9780799389678 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6192401 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

90,982 此类电子书