放大镜
搜索加载器

Lucille Du Toit 
’n Muse vir Tess 

支持
’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.
€4.99
支付方式

关于作者

Lucille du Toit is die skuilnaam van ’n skrywer van Noordwes wat ook al in ander genres sukses behaal het. ’n Muse vir Tess is haar eerste boek wat onder die Satyn-druknaam verskyn.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624080756 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5204004 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

702,470 此类电子书