放大镜
搜索加载器

Magdaleen Walters 
My hart as pand 

支持
Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie – ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en Isabella, word afgedank. En dit is nie sommer ’n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur! Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel.
€4.48
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 116 ● ISBN 9780799361599 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206056 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,870 此类电子书