放大镜
搜索加载器

Owen Jones 
Megan se Kersfees 

支持
Megan se Kersfees


”n Geesgids, ”n Spooktier en Een Skrikwekkende Ma!

Megan en haar vriendin, Jane, is mal oor Kersfees, maar hierdie jaar wil hulle iets onvergeetliks doen.

Dit is Kerstyd, en dit beteken skoolvakansie is naby, maar Megan is nog nie te gretig om skool klaar te maak nie!

Die laaste dag van Kerskwartaal is een van haar gunstelinge van die skooljaar.

Megan begin egter dink oor hoe sy hierdie jaar anders kan maak as al die ander, en so bespreek dit met haar beste vriendin, Jane.

Hulle kom met ”n goeie idee vorendag om hul Kersfees spesiaal te maak en terselfdertyd ”n paar minder bevoorregte plaaslike mense te help.

Kersfees gaan goed, maar Megan leer baie oor hoe ander dit moet ervaar, en vind ook ”n paar waarhede uit haar Geesgids, Wacinhinsha.

Alles in aanmerking geneem, is dit ”n onvergeetlike en leersame ervaring vir albei meisies.

€3.06
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781667432519 ● 翻译者 Jamelia Khacham ● 出版者 Megan Publishing Services ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8442063 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书

没结果