放大镜
搜索加载器

Rudie van Rensburg 
Doolhof 

支持
Adobe DRM
的封面 Rudie van Rensburg: Doolhof (ePUB)
Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman steier telkens terug van die samelewing se dwarsklappe.
          Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit  ̶  en met die perfekte moord wegkom?
€14.99
支付方式

关于作者

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al twaalf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze,  Ys,  Medusa,  Vloek,  Merk,  Hartedief,  Monster en Doolhof,  en die topverkopende komiese romans Hans steek die Rubicon oor,  Hans gee Herklaas horings,  Hans bars die bioborrel en Hans hou sy lyf Sherlock.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 360 ● ISBN 9780795802560 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8694994 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书