放大镜
搜索加载器

Rudie van Rensburg 
Monster 

支持
Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, ’n CIA-steunpilaar. Intussen word ’n Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n SA joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.
€14.99
支付方式

关于作者

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al elf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze,  Ys,  Medusa,  Vloek,  Merk,  Hartedief en Monster,  en die topverkopende komiese romans Hans steek die Rubicon oor,  Hans gee Herklaas horings en Hans bars die bioborrel.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 360 ● ISBN 9780795802492 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8382562 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书