放大镜
搜索加载器

Susan Long 
Voëls van Eenderse Vere 

支持
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy wordkleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sygeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjiemoet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar segoeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saamwegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerdersaam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ouboom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekendeillustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.
€3.11
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 28 ● ISBN 9781775841203 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2013 ● 下载 6 时 ● 货币 EUR ● ID 5760299 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

90,962 此类电子书