放大镜
搜索加载器

Wilreza Smit-Theron 
Windjagter 

支持
Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as ’n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd – Maks – maak romantiese gevoelens in haar wakker. Hy versorg haar en help haar om haar eie skoonheid te sien. Hy voel soos die huis waar haar hart hoort. Die verhaal spreek ’n baie ernstige kwessie aan. Karli moes weens kanker een van haar borste verwyder en nou voel sy glad nie soos haarself nie. Die vrou in die spieël is nie die Karli wat sy eens was nie en dit voel asof haar vroulikheid halveer is. Sal sy haar eie skoonheid kan herontdek?
€4.50
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799394146 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011245 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,870 此类电子书

没结果