放大镜
搜索加载器

作者: Wynand Dreyer

支持
Wynand Dreyer het as vervaardiger, regisseur en joernalis diep spore in die Suid-Afrikaanse film- en TV-bedryf getrap. Hy is mede-eienaar van Khaki-produksies wat die Megaboere-reeks vir kykNET vervaardig.




1 电子书 Wynand Dreyer

Wynand Dreyer: Megaboere
Megaboere, kyk NET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€10.57