放大镜
搜索加载器

Zelda Bezuidenhout 
Anderkant die blou 

支持
Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ‘n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se ‘skwad’ en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ‘n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: ‘Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien.’
€5.99
支付方式

关于作者

Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes,  Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 verskyn. In 2020 behaal sy en Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780624091950 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8306078 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,420 此类电子书