放大镜
搜索加载器

Zelda Bezuidenhout 
Die waarde van stil bure 

支持
Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap met ’n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Sy kan haar suster nie terugbring nie, tog kan sy moontlik ’n verskil aan ander se lewens maak. Maar alles kom teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander mens se dood.
€11.99
支付方式

关于作者

Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes,  Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 verskyn. In 2020 behaal sy en Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9780795710315 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Kwela ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7898990 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书