放大镜
搜索加载器

Zirk van den Berg 
Geheim van die gruwelsand 

支持
Moordenaars. Afpersers. Nazis in die Namib. En dis by verre nie die ergste waarmee die diamantsmokkelaar Barra Nel te kampe het nie. Nie as die Nazi-navorsers se eksperimente skeefloop en liederlike gedrogte in die woestyn ontketen nie. Hy moet wegkom. Maar wat dan van Hedda, die Duitse laboratorium-assistent wat allerlei lyflike fantasieë by hom wakker maak?
Geheim van die gruwelsand is ’n barre konkoksie van lekkerlees-genres: ’n skop-skiet-en-wonder-storie.
€12.99
支付方式

关于作者

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel,  Ekstra dun vir meer gevoel,  en daarna ’n roman,  Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én Engels. Sy roman Ek wens, ek wens is met die WA Hofmeyr-prys asook twee Kyk NET-Rapportpryse bekroon. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780795710353 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Kwela ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8862483 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书