放大镜
搜索加载器

Zirk van den Berg 
Hemel en aarde en ons 

支持
Dat die dokter wat mynbaas Hans-Peter Kranz aangestel het al die tyd ’n vrou is, het die dorpenaars op Kolmanskop vroeg in die twintigste eeu heeltemal oorhoops. Dokter Alexandra Stackelberg kom om die x-straalmasjien by die diamantmyn te bedryf – hoofsaaklik om diamantdiewe vas te trek.
Soos Kolmanskop se mense deur die sand sif na diamante, so sif een van hulle later jare deur herinneringe, op soek na sekerheid en die waarheid agter een van hulle se dood.
€11.99
支付方式

关于作者

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel. Sedertdien verskyn verskeie romans in Afrikaans en Engels uit sy pen. Sy roman Ek wens, ek wens is met die WA Hofmeyr-prys asook twee Kyk NET-Rapportpryse bekroon.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780795802690 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2024 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9352308 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书