عدسة مكبرة
بحث محمل

Salome Schutte 
As jy naby is 

الدعم
Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir ʼn wegbreek na ʼn geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower deur die Wildekus en Sewes Streicher, ʼn man met blou oë en krullerige bruin hare wat sy onweerstaanbaar vind. Daar is ”n sterk aantrekkingskrag tussen hulle, maar daar is iets waarop sy nie haar vinger kan lê nie. Hoekom kry sy die gevoel dat sy al voorheen hier was? Hoekom voel Sewes en sy ma vir haar so bekend? En hoe pas haar pa by alles in?
€4.22
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 192 ● ISBN 9781779875013 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2024 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9286816 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬410٬784 كتب إلكترونية في هذه الفئة