Lupe
Suche

Salome Schutte 
As jy naby is 

Support
Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir ʼn wegbreek na ʼn geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower deur die Wildekus en Sewes Streicher, ʼn man met blou oë en krullerige bruin hare wat sy onweerstaanbaar vind. Daar is “n sterk aantrekkingskrag tussen hulle, maar daar is iets waarop sy nie haar vinger kan lê nie. Hoekom kry sy die gevoel dat sy al voorheen hier was? Hoekom voel Sewes en sy ma vir haar so bekend? En hoe pas haar pa by alles in?
€4.22
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 192 ● ISBN 9781779875013 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9286816 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie