عدسة مكبرة
بحث محمل

Sidney Gilroy 
Bloedsomer 

الدعم
Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.
Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan?
 
€13.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Sidney Gilroy het in die Oos-Vrystaat groot geword. Sy debuutroman, Klikbek, het in 2019 by H&R verskyn. In 2020 verskyn die opvolg,  Middernag,  wat in 2021 met die kyk NET-Rapport-filmprys bekroon word. Sidney is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf en woon tans op Hartenbos.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 304 ● ISBN 9780798184229 ● حجم الملف 0.4 MB ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2024 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 9352310 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

699٬380 كتب إلكترونية في هذه الفئة