Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haarself as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.
Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan?
Wat het Die Clowns, ’n Russiese skeepskaptein en die matriag van die vooraanstaande Heemstra-familie se testament gemeen? En waar kom die albaster in die eerste slagoffer se hand vandaan?
Tentang Penulis
Sidney Gilroy het in die Oos-Vrystaat groot geword. Sy debuutroman, Klikbek, het in 2019 by H&R verskyn. In 2020 verskyn die opvolg, Middernag, wat in 2021 met die kyk NET-Rapport-filmprys bekroon word. Sidney is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf en woon tans op Hartenbos.
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 304 ● ISBN 9780798184229 ● Ukuran file 0.4 MB ● Penerbit Human & Rousseau ● Diterbitkan 2024 ● Edisi 1 ● Diunduh 24 bulan ● Mata uang EUR ● ID 9352310 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM