Esté Geldenhuys 
Vroue van die Bybel 2 
Nader aan God

Support
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ’n verskil kan maak, ook ek en jy! Helene de Kock op Litnet sê van haar: ‚Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.‘
€8.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Esté is ’n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefde vir die verhoog het daarop uitgeloop dat sy drama by Maties gaan studeer het. Sy het ook ’n onderwysdiploma voltooi en toe gaan skool hou in George. Esté is getroud met Coert Geldenhuys, ’n woud-ekoloog. Hulle het vier kinders, vier aangetroude kinders en vyf kleinkinders.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 240 ● ISBN 9780796320889 ● Dateigröße 0.4 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2018 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 6187983 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

119.364 Ebooks in dieser Kategorie