Esté Geldenhuys 
Vroue van die Bybel 2 
Nader aan God

Ondersteuning
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ’n verskil kan maak, ook ek en jy! Helene de Kock op Litnet sê van haar: ‘Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.’
€8.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Esté is ’n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefde vir die verhoog het daarop uitgeloop dat sy drama by Maties gaan studeer het. Sy het ook ’n onderwysdiploma voltooi en toe gaan skool hou in George. Esté is getroud met Coert Geldenhuys, ’n woud-ekoloog. Hulle het vier kinders, vier aangetroude kinders en vyf kleinkinders.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 240 ● ISBN 9780796320889 ● Bestandsgrootte 0.4 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2018 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 6187983 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

119.364 E-boeken in deze categorie