Lupe
Suche

Helene de Kock 
Helene de Kock Omnibus 11 

Support
Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale:  ’n Kind vir vier oude Vrinde is ’n liefdesroman wat lees soos ’n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en ’n baba by haar deur kry … Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam? Volmaakte versnit is die verhaal van ’n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, ’n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. En dan keer sy terug na die wynplaas en vind uit dat ’n krisis ’n mens kan breek óf balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is …
€12.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 368 ● ISBN 9780798153690 ● Dateigröße 0.6 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2012 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 2488477 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

257.183 Ebooks in dieser Kategorie