Lupa
Cargador

Helene de Kock 
Helene de Kock Omnibus 11 

Soporte
Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale:  ‘n Kind vir vier oude Vrinde is ‘n liefdesroman wat lees soos ‘n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en ‘n baba by haar deur kry … Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam? Volmaakte versnit is die verhaal van ‘n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, ‘n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. En dan keer sy terug na die wynplaas en vind uit dat ‘n krisis ‘n mens kan breek óf balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is …
€12.99
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 368 ● ISBN 9780798153690 ● Tamaño de archivo 0.6 MB ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2012 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 2488477 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

257.183 Ebooks en esta categoría