Daniella van Heerden 
As jy Droom 

Soporte

Elke droom begin met »n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners »n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as »n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers »n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.


As jy droom is »n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. »n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem – as dit nie die waarheid was nie …

€6.57
Métodos de pago
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Formato EPUB ● ISBN 9781776250370 ● Editorial Pan Macmillan South Africa ● Publicado 2021 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8828063 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

86.339 Ebooks en esta categoría