Daniella van Heerden 
As jy Droom 

Support

Elke droom begin met  »n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners  »n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as  »n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers  »n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.


As jy droom is  »n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer.  »n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem – as dit nie die waarheid was nie …

€6.57
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Format EPUB ● ISBN 9781776250370 ● Maison d’édition Pan Macmillan South Africa ● Publié 2021 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8828063 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

86 339 Ebooks dans cette catégorie