Lupa
Cargador

Janie Oosthuysen 
Daar is ‘n ou in my aarbei-smoothie 

Soporte
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op ‘n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg. Dis net so creepy. Riaan met sy opdringerige houding is nog erger. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in ‘n  aarbei-smoothie te verdrink.
€6.99
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 120 ● ISBN 9780798156813 ● Tamaño de archivo 2.9 MB ● Edad 17-12 años ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2012 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 4753971 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

55.420 Ebooks en esta categoría