Vergrootglas
Zoek lader

Janie Oosthuysen 
Daar is ’n ou in my aarbei-smoothie 

Ondersteuning
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op ’n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg. Dis net so creepy. Riaan met sy opdringerige houding is nog erger. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in ‘n  aarbei-smoothie te verdrink.
€6.99
Betalingsmethoden
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 120 ● ISBN 9780798156813 ● Bestandsgrootte 2.9 MB ● Leeftijd 17-12 jaar ● Uitgeverij Human & Rousseau ● Gepubliceerd 2012 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 4753971 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

55.420 E-boeken in deze categorie