आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Mari Grobler & Salma Swanepoel 
Vakansieromanse & Meng dit goed 

समर्थन
Vakansieromanse ”“ Mari Grobler. ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann, die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie! BONUSKORTVERHAAL! Meng dit goed ”“ Salma Swanepoel. Marié, ‘n weduwee, kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.
€4.52
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 60 ● ISBN 9780799396324 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2019 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7082204 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

257,183 इस श्रेणी में ईबुक