Vakansieromanse ”“ Mari Grobler. ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is nÃé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann, die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie! BONUSKORTVERHAAL! Meng dit goed ”“ Salma Swanepoel. Marié, ‘n weduwee, kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● Halaman 60 ● ISBN 9780799396324 ● Penerbit LAPA Uitgewers ● Diterbitkan 2019 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 7082204 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM