Lente d'ingrandimento
Search Loader

Bets Smith 
Frieke se Beskermengel 

Supporto
‘Ná haar verloofde se dood in ’n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk.Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik.Terselfdertyd word dit ’n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op ’n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstand en gevaar vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.’
€4.01
Modalità di pagamento
Lingua Afrikaans ● Formato EPUB ● Pagine 192 ● ISBN 9781776359271 ● Casa editrice LAPA Publishers ● Pubblicato 2023 ● Scaricabile 3 volte ● Moneta EUR ● ID 9118532 ● Protezione dalla copia Adobe DRM
Richiede un lettore di ebook compatibile con DRM

Altri ebook dello stesso autore / Editore

4.410.784 Ebook in questa categoria

Nessun risultato