Förstoringsglas
Sök Loader

Bets Smith 
Frieke se Beskermengel 

Stöd
’Ná haar verloofde se dood in ’n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk.Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik.Terselfdertyd word dit ’n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op ’n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstand en gevaar vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.’
€4.01
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781776359271 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9118532 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 410 784 E-böcker i denna kategori

Inga resultat