Vergrootglas
Zoek lader

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in Skotland 

Ondersteuning
Hoofkommissaris Servin het ’n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar ’n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar’s ook ’n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog ’n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. 
€7.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Elizabeth Wasserman is tans ’n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 128 ● ISBN 9780624091097 ● Bestandsgrootte 2.4 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2021 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7807114 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

55.458 E-boeken in deze categorie