Szkło powiększające
Search Loader

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in Skotland 

Wsparcie
Hoofkommissaris Servin het 'n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar 'n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar’s ook 'n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog 'n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. 
€7.99
Metody Płatności

O autorze

Elizabeth Wasserman is tans 'n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 128 ● ISBN 9780624091097 ● Rozmiar pliku 2.4 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2021 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7807114 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

55 458 Ebooki w tej kategorii