Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

Stöd
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.
Die eksamenoefenboek:
– bevat taaloefeninge, ook met verduidelikings in Engels, gebaseer op ’n verskeidenheid tekstipes.
– is saamgestel volgens die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls
– bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens,
– sluit ’n konsepvraestel vir Vraestel 1 in.
– bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.
– is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring
– is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
€9.49
Betalningsmetoder

Om författaren

Aletha de Klerk holds a degree in Social Work from the University of the Free State. She passed her Higher Education Diploma with distinction. She works as a social worker and currently teaches Afrikaans additional language at the General Smuts High School. She strives to improve the additional language learner’s vocabulary and language skills.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera PDF ● Sidor 152 ● ISBN 9781776073269 ● Filstorlek 38.2 MB ● Utgivare Best Books ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7429524 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

174 450 E-böcker i denna kategori