Förstoringsglas
Sök Loader

Elizabeth Wasserman 
Anna Atoom en die magnetiese meermin 

Stöd
Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar – dit alles te midde van ’n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in ’n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wêreld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op ’n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?
€7.99
Betalningsmetoder
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 144 ● ISBN 9780624054894 ● Filstorlek 0.8 MB ● Ålder 17-13 år ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2012 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4533837 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

702 470 E-böcker i denna kategori