Författare: Elrien Scheepers

Stöd
Marianna Brandt het al verskeie kinderboeke die lig laat sien. Vir haar boek Die mieliestronkpop/ The Mealiecobb Doll het sy ’n White Raven nominasie ontvang. Haar vorige boeke by H&R is: Die geheim van die toringkamer, Die Stoutsterte, Van Texel tot Tafelbaai, Markus Stermuis/Marcus Star Mouse, Poot aan wal, Magrietjie Swaaiboude en Diva Veronica. Sy skryf ook bydraes vir opvoedkundige publikasies, plaaslik en oorsee. Marianna woon in Boston, Bellville.




3 E-böcker av Elrien Scheepers

Troula Goosen & Elrien Scheepers: Skool is ’n riller
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Elrien Scheepers: Donkerbloed
17jarige Sybella probeer die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk oplos, met die hulp van haar vriend, Jax. Haar pad kruis met Yala Uba, ’n onwettige hokvegter, Cedric …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.99
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
’n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99