Förstoringsglas
Sök Loader

Fanie Viljoen 
Skooluitgawe: Donker Web 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Fanie Viljoen: Skooluitgawe: Donker Web (ePUB)
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ’n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ’n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.  Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. ’n Gratis leesgids is beskikbaar.
€11.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Fanie Viljoen is in Welkom gebore. In 2002 behaal hy ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Hy is die skrywer van nagenoeg 60 titels vir kinders en tieners, o.m. Sanlampryswenners Breinbliksem (2005) en Onderwêreld (2007), wat ook bekroon is met ’n ATKV-Kinderboektoekenning (2009). Fanie skryf en skilder voltyds. Hy woon in Bloemfontein. 
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 304 ● ISBN 9780624093282 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2022 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8377700 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

55 137 E-böcker i denna kategori