In Genade! Ede LAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige “slagoffers” van die skreeusnaakse bydraes.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 157 ● ISBN 9780799382716 ● Utgivare LAPA Uitgewers ● Publicerad 2016 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 5206513 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare