Förstoringsglas
Sök Loader

Ivan Botha & Donnalee Roberts 
Skooluitgawe: Pad na jou hart – ’n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Ivan Botha & Donnalee Roberts: Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (ePUB)
Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde,  ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe. 
€7.49
Betalningsmetoder

Om författaren

Hettie van Zyl het ’n BEd-graad by UV behaal en onderrig Afrikaans Huistaal by Hoërskool Warrenton (sy het ook in die grondslagfase skoolgehou). Hettie is die vakhoof van Afrikaans en Engels. Sy is ’n Vraestel 2 en 3 NSS-nasiener en bied vakansieskole in die Noord-Kaap aan. Hettie is betrokke by die skoolkoerant en redenaarskompetisies.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 152 ● ISBN 9781776071715 ● Filstorlek 0.8 MB ● Utgivare Best Books ● Publicerad 2024 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 9349163 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

19 958 E-böcker i denna kategori