Ivor Swartz 
Die verlore seun vannie Gaatjie 

Stöd
’Gaatjie-kinders word mos nie gekies nie.’ Ivor Swartz kom van die Gaatjie in Grabouw,  ’n plek sonder hoop. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer, hulle selfaangestelde’oppasser’, terroriseer die gesin. Een aand besluit Ivor hy kan net nie meer nie. Hy en sy vriend neem ’n vreeslike besluit wat sy lewe ingrypend verander. Hierdie aangrypende verhaal, eerlik vertel deur Ivor self, sal jou aan die hart ruk en met verwondering oor God se genade los.  
€10.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Ivor Swarz is gebore en het skoolgegaan in Grabouw. Hy behaal sy honneursgraad in teologie by UP in 2019. Hy is jeugleraar by Pretoria Oosterlig en bly in Constantiapark, Pretoria. Hy is getroud met Nadine. Ivor is deel van #imagine se beplanningskomittee, het ’n blog en skryf vir ekerk. Hy hou van boetiekbier en aweregse klere. 
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 208 ● ISBN 9780796322197 ● Filstorlek 0.2 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7524110 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

119 364 E-böcker i denna kategori