Förstoringsglas
Sök Loader

Jaco Jacobs 
101 Vakansiegrappe 

Stöd
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en ”n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was ”n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak ”n mens pimpel en pers? ”n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?
€2.29
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9780799393897 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2019 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8337878 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 410 784 E-böcker i denna kategori

Inga resultat