Förstoringsglas
Sök Loader

Johan Smith 
Leef in volkleur 
Vreugde deur verhoudings

Stöd
Dink na oor die grootste hoogtepunte en die mees kosbare tye in jou lewe. Die skrywer is oortuig dat die meeste hiervan iets te doen het met mense, mense met wie jy ’n warm, kwaliteitsverhouding beleef. Hoekom is hy so oortuig? Want die lewe bestaan uit verhoudings. God se DNA is liefde. Hy is die God van genade en gemeenskap. Dit is wie en wat Hy is. Dit gaan hand aan hand met die ware aard van God om Homself onophoudelik met ons te deel.In hierdie wonderlike boek delf Johan Smith diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings. Hy wys vir ons dat God ’n God van innige verhoudings is, en daarom moet ons in sy voetspore volg en weer passievol oor verhoudings raak. Die skrywer wys vir ons hoe om sulke verhoudings te kweek en te koester, met God en met ander mense. Hierdie is ’n boek wat elkeen moet lees!
€11.62
Betalningsmetoder
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781776353941 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2022 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 8243658 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 430 847 E-böcker i denna kategori