Lank-lank gelede was die Diepgrawers ’n groot erdfamilie, maar nou is daar net ses van hulle oor. Wanneer Droomoog een nag iets doen wat geen opregte erd ooit mag doen nie, is dit die laaste strooi. Sal Droomoog kan regmaak wat hy verbrou het? En sal hy kan ontsnap van die woeste vuur en die verskriklike Vreet se kloue?
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 75 ● ISBN 9780799361919 ● Utgivare LAPA Uitgewers ● Publicerad 2013 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 5206070 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare