Förstoringsglas
Sök Loader

Magda Schmidt 
Ompaaie Na Jou 

Stöd
Karlien is sestien en dolverlief. Sy naam is André en soms dra hy haar tas. Maar hy het net oë vir haar mooi suster en die nagevolge van André en Alida se verhouding verander alles. Al wie simpatie vir die twee verliefdes het, is André se ouer broer, Louis. Verantwoordelike, slim Louis met sy bril wat altyd meer oor Karlien wou weet. Ses jaar later staan André weer voor haar ”“ steeds die aantreklike buurseun, steeds onmoontlik sjarmant, maar Karlien kan nie vergeet wat hy aan haar suster gedoen het nie. Sy kan ook nie sy saggeaarde broer vergeet nie en dit blyk of die gevoel wedersyds vir Louis ook is, maar hoe kan sy hom oorreed dat sy op die verkeerde broer verlief was en dat André net ’n ompad was?
€4.50
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 208 ● ISBN 9780639605647 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2020 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 7961644 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 410 784 E-böcker i denna kategori

Inga resultat