Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Thea Holland

Stöd

12 E-böcker av Thea Holland

Thea Holland: Nog ’n Casanova
Liesa glo Gerrit is ook, soos haar pa en Henk, ’n regte casanova. Hy stel immers net daarin belang om haar rooi hare te skilder. Maar wat moet sy aflei uit die simboliek in sy …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.39
Thea Holland: Nog ’n Casanova
Liesa glo Gerrit is ook, soos haar pa en Henk, ’n regte casanova. Hy stel immers net daarin belang om haar rooi hare te skilder. Maar wat moet sy aflei uit die simboliek in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Thea Holland: ’n Onverstandige vrou
Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou hê nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Thea Holland: Doodgewone Wonderwerk
Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, ’n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is ’n huishoudster nie wat hy nodig het nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.57
Thea Holland: ’n Onverstandige vrou
Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou hê nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.43
Thea Holland: Sê ja
Louis is glad nie Nina se soort man nie en sy is buitendien nie die trousoort nie. Hy ook nie, met al die meisies om hom. Nou wat soek hy so pal in haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.42
Thea Holland: Bruid in blou
Sondagoggend gesels Jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. Haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. Maandagmiddag trou sy in ’n blou rok en met die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.54
Thea Holland: ’n Reënboog vir Mouette
Mouette wil nooit weer trou nie, want verhoudings werk eenvoudig nie uit nie of hou nie. En Con sal dit eers oorweeg om te trou wanneer hy veertig word … Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Thea Holland: Isabella se wenslys
Wat moet Isabella doen? Sy ken niemand met wie sy wil trou nie, maar hunker na ’n kind van haar eie. Dalk moet sy kandidate vir vaderskap oorweeg en liewer wegbly van Niël Zeeman en sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.55
Thea Holland: Altyd en altyd (Omnibus)
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Thea Holland se vorige Romanzas, Doodgewone wonderwerk, ’n Onverstandige vrou en Bruid in blou.Doodgewone wonderwerk: Elizabeth se erfporsie is daarmee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.43
Thea Holland: Sterlig en soene
Antjie is lief vir Tom maar trou? Nee dankie. Die huwelik is ’n strik waarin jy trap. Maak sy ’n fout toe sy die troue weer uitstel? Sy het dit immers voorheen al gedoen toe het Tom haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.54
Thea Holland: Soos dans
’Ná haar liefdesteleurstelling was Rozette nie van plan om gou weer verlief te raak nie. Sy wou eers ’n vriendekring opbou en doodgewone dinge doen. Maar toe ontmoet sy vir Durandt met sy onheilige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.03