Förstoringsglas
Sök Loader

Wilbur Smith 
Wildernis 

Stöd
Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.
€14.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon deesdae in Nieu-Seeland. Hy publiseer ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel in 1989, en daarna ’n roman, Wydsbeen. Hierna het hy Nobody Dies geskryf, sy eerste Engelse roman. ’n Ander mens is die Afrikaanse vertaling hiervan. Halfpad een ding en die Engelse vertaling Half of One Thing verskyn in 2014.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 496 ● ISBN 9780795801259 ● Filstorlek 1.1 MB ● Översättare Zirk van den Berg ● Utgivare Queillerie ● Publicerad 2016 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5487199 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

697 340 E-böcker i denna kategori