Büyüteç
Arama Yükleyici

Willem Anker 
Siegfried 

Destek
Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op ‘n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op ‘n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al ‘n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat ‘n meermin is in die see. Dit word ‘n magiese reis, wat begin met ‘n besoek aan ‘n boeregesin op nog ‘n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met ‘n voorliefde vir die teatrale. ‘n Verstommende, meesleurende roman – ‘n verhaal wat voortsnel tot ‘n onafwendbare einde. ‘n Kosbare toevoeging tot die huidige Afrikaanse boekmilieu.
€13.99
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 288 ● ISBN 9780795703409 ● Dosya boyutu 0.2 MB ● Yayımcı Kwela ● Yayınlanan 2011 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 4762359 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

697.340 Bu kategorideki e-kitaplar