Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor ’n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om ’n winterskool in die Kaap én ’n vertoning van die Russies balletgeselskap gratis by te woon. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie …
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 63 ● ISBN 9780799389630 ● Nhà xuất bản LAPA Uitgewers ● Được phát hành 2018 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 6192400 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM