放大镜
搜索加载器

Noreen Nolte 
Dans, Jenna 

支持
Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor ’n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om ’n winterskool in die Kaap én ’n vertoning van die Russies balletgeselskap gratis by te woon. Maar sy hou nie rekening met die jaloerse Mineke en haar ma se onderduimse planne nie …
€7.20
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 63 ● ISBN 9780799389630 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6192400 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,403,281 此类电子书