放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
n Skandalige aanbod 

支持
Adobe DRM
的封面 Dina Botha: n Skandalige aanbod (ePUB)
‘Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by ’n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters ’n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen ’n diensmeisie en ’n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie … Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.’
€3.97
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781776359172 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2023 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9097965 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,403,281 此类电子书