Förstoringsglas
Sök Loader

Dina Botha 
n Skandalige aanbod 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Dina Botha: n Skandalige aanbod (ePUB)
’Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by ’n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters ’n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen ’n diensmeisie en ’n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie … Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.’
€3.97
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 192 ● ISBN 9781776359172 ● Utgivare LAPA Publishers ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 3 gånger ● Valuta EUR ● ID 9097965 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

4 399 017 E-böcker i denna kategori