Hermann Giliomee 
Die Afrikaners 
‘n Biografie

支持
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl.

Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.

‘n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
€19.99
支付方式

关于作者

Prof. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.

Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare ‘n rubriek in die Cape Times behartig.

Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 656 ● ISBN 9780624050759 ● 文件大小 2.8 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2013 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4533600 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

210,102 此类电子书